Local newsNewsNews

Boompie binne slaggat in Kockstraat geplant

Daar is vanmiddag 'n klein boom in 'n slaggat in Kockstraat oorkant Potchefstroom Girls High in die rigting van Klipstraat geplant. 

Daar is vanmiddag ‘n klein boom in ‘n slaggat in Kockstraat oorkant Potchefstroom Girls High in die rigting van Klipstraat geplant.

Volgens die DA wyksraadlid, Madra de Bruin is hierdie slaggat en waterlek aan die munisipaliteit gerapporteer.

Motoriste word gewaarsku om versigtig te wees wanneer hulle in daardie rigting ry.

Die boompie en waarskuwingskegel wat in die pad geplaas is om die slaggat toe te maak. Foto: Wouter Pienaar.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button