Local newsNewsNews
Geen ernstige beserings na skoolbusongeluk op Promosapad
Die bestuurder van die bus kon nie betyds die bus beheer nie en het toe met die helling van die pad afwaarts beweeg.
‘n Bus vol skoolkinders, was vanmiddag omstreeks 14:30 in ‘n ongeluk betrokke toe die bus na vermoede teen ‘n bult op die Promosapad in Dassierand gevrek het.
Die bestuurder van die bus kon nie betyds die bus onder beheer kry nie en het toe met die helling van die pad afwaarts beweeg.

Daar was geen ernstige beserings nie. Daar was ook geen ander voertuie betrokke in die ongeluk nie.
“13 kinders is met geringe beserings na die hospitaal afgvoer,” het Mooirivier Beskerming op hulle Facebookblad bevestig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



