Local newsNewsNews
Foto’s: Honde baljaar by Paws Fun Day
Canine Focus SA was ook deel van die dag se aktwiteite en het 'n spesiale honde vertoning aangebied
Die Paws Fun Day is tans aan die gang by Potchefstroom Animal Welfare Society waar fondse ingesamel word vir die diere by Paws.
Canine Focus SA was ook deel van die dag se aktwiteite en het ‘n spesiale honde vertoning aangebied as ook vir honde eienaars geleentheid gegee om hulle honde se vaardighede te toets.

Daar is ook oulike stalletjies en vele aktiwiteite vir diegene wat nog ‘n draai wil maak tot 13:00 toe.
Kyk die foto’s hier:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
































