Local newsNewsNews

Liggiefees ‘n skouspel van helder kleure

Hierdie Desember gaan die Liggiefees groot gaan en kan nie misgeloop word nie.

Die alombekende Abraham Kriel Liggiefees in Potchefstroom se ligte skyn vanjaar weer helder vanaf 1-31 Desember.

Die Liggiefees is al ‘n tradisie in Potchefstroom met kreatiewe en kleurryke ligte wat enige iemand se hart sommer vol vreugde sal laat fladder.

Foto’s: Aldus Smith

Die Liggiefees is elke aand van 18:30 – 22:00 oop met kunstenaars soos Robbie Wessels, Jo Black, Elvis Blue, Demi-Lee Moore en Snotkop wat ook op verskillende datums sal optree en vir ekstra opwinding sal sorg.

Goeie nuus vir Potchefstromers is dat beurtkrag ook nie die liggies sal verdoof nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button