Local newsNewsNews
Agt personeellede se kinders begin graad 1 by Laerskool Mooirivier
Hierdie besonderse eerste skooldag in 2023, waar die Tokkie-familie nog verder gegroei het, sal nie sommer vergeet word nie.
Agt van Laerskool Mooirivier se splinternuwe graad 1’s van vanjaar gaan nie ver hoef te soek om hul ma’s in die hande te kry nie.
Al agt van hierdie nuwe Tokkies se ma’s werk ook by Laerskool Mooirivier.
Foto’s: Wouter Pienaar
Sanelle Jacobs, Ilze Combrinck, Maryke Janse van Rensburg, Elanza van Tonder, Annelize Rostron, Sandri Rautenbach, Ilodie van der Merwe en Christél Moolman se ywerige kroos gaan nou almal ‘n nuwe opwindende fase in die ‘groot skool’ beleef.
Hierdie besonderse eerste skooldag in 2023, waar die Tokkie-familie nog verder gegroei het, sal nie sommer vergeet word nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!











