Local newsNewsNews
Dertien pasiënte na hospitaal vervoer na taxi-ongeluk
Dertien pasiënte in hierdie ongeluk is Saterdag na Mediclinic Potchefstroom en Potchefstroom Hospitaal deur ER24 en provinsiale EMRS vervoer.

Daar is geen ernstige beserings nadat die bestuurder van ‘n minibus-taxi op die N12 naby Ikageng Saterdagoggend (14 Januarie) beheer oor sy voertuig verloor het nie.
Nooddienste sowel as Mooirivier First Responder was spoedig op die toneel.
Dertien pasiënte in hierdie ongeluk is Saterdag na Mediclinic Potchefstroom en Potchefstroom Hospitaal deur ER24 en provinsiale EMRS vervoer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!