Local newsNewsNews

In Memoriam: Willem Cilius Louis Jordaan

Hy sal vir sy mooi glimlag, laggie, gekskeerdery, grappies, omgee en goeie raad onthou word.

19 April 1944 – 13 Januarie 2023:

Ons geliefde pa, oupa, eggenoot en vriend

“Stil, broers,

daar gaan ‘n man verby,

hy groet,

en dis verlaas.”

Willem Jordaan is op 13 Januarie 2023 oorlede.

Hy sal vir sy mooi glimlag, laggie, gekskeerdery, grappies, omgee en goeie raad onthou word.

Hy was reguit en regverdig. Almal het hom so geken en presies geweet waar hulle met hom staan.

Dankie vir almal se boodskappe, liefde, oproepe en ondersteuning gedurende hierdie moeilike tyd. Dit word opreg waardeer.

Sy afskeidsdiens vind Saterdag, 21 Januarie om 11:00 vanuit die AP Kerk, Walter Sisulu Laan 371 (Kerkstraat) in Potchefstroom plaas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button