Local newsNewsNews
Vrou spring van dak af in Wandellaan
Sy het ‘n moontlike gebreekte bobeen en is tans in ‘n stabiele toestand.
‘n Vrou het gisteraand (9 Maart) ongeveer 21:00 van ‘n gebou se dak in die Wandellaan in Walter Sisululaan afgespring en verskeie beserings opgedoen.
ER24 het haar per ambulans na Potchefstroom Hospitaal vervoer. Sy het ‘n moontlike gebreekte bobeen en is tans in ‘n stabiele toestand.
Mooirivier First Responder en ER24 was op die toneel.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



