Local newsNewsNews
Woelies reik uit na Abraham Kriel Kinderhuis
Ouers en gesinne van Woelies het pasta en blikkieskos geskenk.
Woel en Werskaf Kleuterskool het Donderdag, 15 Junie kruiderniersware by Abraham Kriel Kinderhuis gaan aflaai. Ouers en gesinne van Woelies het pasta en blikkieskos geskenk.

Op die foto is Augusta Retief (hoof van Woel en Werskaf Kleuterskool), Christie Saayman (hoof van Abraham Kriel Kinderhuis), mev. Corné Mouton (onderwyseres by Woelies) en Joshua Thompson, Amoné Rootman Hailey Thompson (drie kleuters van Woelies).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



