Local newsNewsNews

Vrou oorlede en vier beseer na botsing op N12

Een vrou is oorlede en vier ander beseer na 'n botsing tussen 'n voertuig en swaar motorvoertuig vanmiddag (Saterdag, 29 Julie) op die N12 naby Lekwena Lodge.

Een vrou is oorlede en vier ander beseer na ‘n botsing tussen ‘n voertuig en swaar motorvoertuig vanmiddag (Saterdag, 29 Julie) op die N12 naby Lekwena Lodge.
Daar was vyf insittendes in die ligte motorvoertuig, waarvan een oorlede is en vier ander matige beserings opgedoen het. Die bestuurder van die swaar motorvoertuig het geringe beserings opgedoen.
Noodienste was op die toneel en het die vier pasiente met ligte beserings per ambulans hospitaal toe vervoer.
Die verkeer was ook in hierdie area van die N12 geaffekteer.
Mooirivier Beskerming First Responder en ER24 Potchefstroom was op die toneel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button