Local newsNewsNews

Potchefstromers bring gees by Proteas eendagstryd teen Aussies

Krieketliefhebbers wys hulle volgehoue ondersteuning vandag (Dinsdag, 12 September) by die derde eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Australië op die J.B. Marks Oval in Potchefstroom.

Krieketliefhebbers wys hulle volgehoue ondersteuning vandag (Dinsdag, 12 September) by die derde eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Australië op die J.B. Marks Oval in Potchefstroom.

Skare het alreeds vroeg opgedaag om hulle Protea-helde in lewende lywe te sien en was nie teleurgesteld nie nadat die openingskolwers, Quinton de Kock (82 van 77 balle) en Temba Bavuma (57 van 62 balle) ‘n 146 lopie openingsvennootskap aangeteken het.

Suid-Afrika is nou tans op 226/2 na 35.4 boulbeurte.

Kyk die foto’s van die ondersteuners hier:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button