News

Aardklop regstelling

Die Herald streef daarna om altyd korrekte inligting aan die gemeenskap te verskaf

Die Herald het hierdie week ‘n volblad advertensie oor Aardklop op bl. 12 geplaas.

Die tyd op die advertensie van wanneer die hekke oopmaak is as 08:00 op die advertensie aangemeld. Die korrekte tyd wat die hekke oopmaak is om 09:00.

Aardklop se feesterrein is vanjaar op die NWU se Fanie du Toit sportgronde. Die Herald vra onverskoning oor die verkeerde inligting wat op die advertensie geplaas is. Ons streef daarna om altyd korrekte inligting deur te gee.

Aardklop vind van 3- 8 Oktober 2023 plaas. Die feesterrein is op die Fanie du Toit sportgronde, en die hekke maak om 09:00 oop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button