Local newsNewsNews

Foto’s: Gebou in Wandellaan brand

'n Gebou by die ingang van die Wandellaan (Walter Sisululaan) langs die N12 het vanmiddag omstreeks 13:00 aan die brand geslaan. 

‘n Gebou by die ingang van die Wandellaan (Walter Sisululaan) langs die N12 het vanmiddag omstreeks 13:00 aan die brand geslaan.

Brandweer en nooddienste is tans op die toneel.

Dit is nog onseker wat die presiese omvang van die skade is of hoe die brand ontstaan het.

Daar word gevra om die N12 in daardie gebied te vermy. Verkeer word tans in daardie area gereguleer.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button