SportSport

Tokkies se hokkiedogters is NW se bestes

Laerskool Mooirivier se o.13A dogtershokkiespan is as Noordweswenners op Saterdag, 16 September gekroon om ‘n uitstekende seisoen af te rond.

Laerskool Mooirivier se o.13A dogtershokkiespan is as Noordweswenners op Saterdag, 16 September gekroon om ‘n uitstekende seisoen af te rond.

Hierdie span klop vir Schweizer-Reneke 2-0 in die eindstryd om die trofee te lig.

Tokkies se o.13A seuns eindig tweede nadat hulle die knie buig teen Potch Central School. Mooirivier se o.13B seuns eindig derde nadat hulle vir Selly Park met 4-1 klop.

Foto’s: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button