Local newsNewsNews

Drie ernstig beseer na motorongeluk

'n Bakkie en 'n swaar motorvoertuig het teen mekaar gebots.

‘n Ernstige motorongeluk het Woensdagaand (27 September) omstreeks 22:39 op die hoek van die R53 (Paryspad) en Wynnestraat plaasgevind.
‘n Bakkie en ‘n swaar motorvoertuig het teen mekaar gebots. Een van die drie pasiĆ«nte wat in die ongeluk beserings opgedoen het is in ‘n kritieke toestand na die hospitaal vervoer. Die ander twee is ook op die toneel behandel.
Die Tlokwe brandweer was ook op die toneel en het toerusting gebruik om een passasier uit die voertuig te haal.
ER24, Mooirivier Beskerming First Responder en Provinsiale Nooddienste was ook op die toneel.
Die bakkie wat in die motorongeluk betrokke was. Foto: Potchefstroom First Responders/Facebook.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button