Local newsNewsNews
Oktoberfest Rotary VIP-park
Potchefstromers, stof julle kuier-skoene af en maak gereed vir die tweede jaarlikse Rotary Privaat Park tydens die opkomende Bult Oktoberfest 14 Oktober. Die privaat-park bevat ‘n wynkroeg, private badkamers, en ‘n fantastiese uitsig op die verhoog. Die Rugby Wêreldbeker sal ook uitgesaai word. Kunstenaars vir die skou is onlangs bekendgestel, en gwilde groepe soos Wanderlust …
Potchefstromers, stof julle kuier-skoene af en maak gereed vir die tweede jaarlikse Rotary Privaat Park tydens die opkomende Bult Oktoberfest 14 Oktober.

Die privaat-park bevat ‘n wynkroeg, private badkamers, en ‘n fantastiese uitsig op die verhoog. Die Rugby Wêreldbeker sal ook uitgesaai word.
Kunstenaars vir die skou is onlangs bekendgestel, en gwilde groepe soos Wanderlust en die plaaslike Piesangskille is ingesluit.
Kaartjies is R 300 pp, en besig om vining uit te verkoop.
Tafels in die privaat-park kan by Jolaine Ford, 083 627 9628 bespreek word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



