Local newsNewsNews

Kat-gesin soek huis

‘n Wyfie-kat wat oorgegee is aan PAWS in Julie 2023, het twee kleintjies gekry. Geen van die katte is al aangeneem nie, en die twee kleintjies is bykans volgroeid en baie geheg aan hul ma. Theo Koekemoer, bestuurder by PAWS, sê dit sal baie sleg wees as die drie katte geskei word, en hoop dat …

‘n Wyfie-kat wat oorgegee is aan PAWS in Julie 2023, het twee kleintjies gekry. Geen van die katte is al aangeneem nie, en die twee kleintjies is bykans volgroeid en baie geheg aan hul ma.

Die ma-kat en een van haar kinders.

Theo Koekemoer, bestuurder by PAWS, sê dit sal baie sleg wees as die drie katte geskei word, en hoop dat iemand die drie katte saam sal aanneem. Indien jy belangstel om die katte te besoek of aan te neem kan jy PAWS besoek by 2 Viljoenstraat, Miederpark, Potchefstroom, of skakel by 071 681 9264.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button