Local newsNewsNews
Volkies maak hande vuil vir skoner omgewing
Hoër Volkskool Potchefstroom het hande bymekaar gesit om ‘n oop erf op die hoek van Kruis en Chris Hanistrate skoon te maak. Werkers en personeel het Woensdag, 20 September hierdie projek aangepak. “Dit was ‘n slegte beeld van die omgewing. Dit het ook ‘n gevaar ingehou vir ons leerders wat daar verby stap. Die plan …
Hoër Volkskool Potchefstroom het hande bymekaar gesit om ‘n oop erf op die hoek van Kruis en Chris Hanistrate skoon te maak.
Werkers en personeel het Woensdag, 20 September hierdie projek aangepak.
“Dit was ‘n slegte beeld van die omgewing. Dit het ook ‘n gevaar ingehou vir ons leerders wat daar verby stap. Die plan is om voortdurend daar skoon te maak,” noem die skoolhoof mnr. Terry Nicholenas.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





