Local newsNewsNews

Jong vlieënier sterf in fratsongeluk

Corlia Strydom(22) is Woensdag 11 Oktober in ‘n fratsongeluk oorlede. Sy het in Mei 2021 haar private vlieënierslisensie by Potchefstroom Vliegakademie ontvang.

Corlia Strydom(22) is Woensdag 11 Oktober in ‘n fratsongeluk oorlede. Sy het in Mei 2021 haar private vlieënierslisensie by Potchefstroom Vliegakademie ontvang.

Corlia het studeer om ‘n bespuitingsvlieënier te word. Sy was besig met een van haar laaste toetsvlugte toe die lugbespuitingsvliegtuig ongeveer ‘n kilometer van die Kroonstaad vliegveld af geval en ontplof het.

Huldeblyke word aan die Strydom-familie betoon. Foto: Verskaf.

Corlia was ‘n matrikulant by Hoërskool Wolmaransstad, en het twee jaar by Hoërskool Schweizer-Reneke skoolgegaan. Beide skole het hul medelye aan die Strydom-familie betoon.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button