Local newsNewsNews

Volkies presteer by Allegretto Eisteddfod

Twee leerders van Hoër Volkskool Potchefstroom het by die afgelope Allegretto Eisteddfod nasionale kompetisie hulle kultuurtalente bewys.

Twee leerders van Hoër Volkskool Potchefstroom het by die afgelope Allegretto Eisteddfod nasionale kompetisie hulle kultuurtalente bewys.

Hanno van Zyl is as die nasionale wenner van die Allegretto Eisteddfod vir sy monoloog en naaswenner van sy gedig wat hy self geskryf het, aangewys. Hanno wen ook die Ambassadeurs-toekenning by hierdie Eisteddfod-kompetisie.

Jan Brak is die nasionale naaswenner vir sy orrelspel by die Allegretto Eisteddfod.

Jan Brak is as naaswenner vir sy orrelspel aangewys.
Hanno van Zyl

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button