Local newsNewsNews
Bailliepark VLU wys hul barmhartigheid aan SAVF Ons Hulde Ouetehuis
Bailliepark VLU het doeke aan die SAVF Ons Hulde Ouetehuis geskenk. Die tak is dankbaar vir die dames se bydraes sowel as die van ‘n borg.
Bailliepark VLU het doeke aan die SAVF Ons Hulde Ouetehuis geskenk. Die tak is dankbaar vir die dames se bydraes sowel as die van ‘n borg.

Van links na regs is Driena Fourie, Leonie Wright, Suster Phinah Mkhize, Elna van Dyk, Matrone Carol Petersen en Elize Schutte (Voorsitster van Bailliepark VLU)
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!