Helouise Freeke, Marlo Vorster en Anicah Ellis is bly oor hul punte.
Die matrieks van 2023 het op Vrydag, 19 Januarie hul matriekuitslae met groot opgewondenheid in Potchefstroom ontvang.
Kyk die video hier:
Vroeg vanoggend het Gimmies en Volkies se klas van 2023 weer hul skool kom besoek om met onderwysers, ouers en vriende hul uitslae te deel.
Daar was ekstase met van die onderskeidings, terwyl ander in die wolke was om ‘n moeilike vak te slaag en uiteindelik klaar met skool te wees.
Kyk die foto’s hier: (Foto’s – Wouter Pienaar)
Jané Fourie en Abigail Wentzel van Volkies het onder andere 7 en 6 onderskeidings behaal.
Lizelle is trots op haar dogter, Mieke van der Linde se uitslae.
Danielle van Wyk, Shani Nel en Luanke van As (Volkies) vier hulle uitslae.
Matrieks was gretig om te sien hoe hulle presteer het.
Jan Brak en Juan Nortje is bly om klaar met skool te wees. Jan gaan orrels bou, terwyl Juan as ketelmaker werksaam gaan wees.
Die skoolhoof van Potch Volkskool, mnr. Terry Nicholenas saam met Hanré Delport wat 7 onderskeidings behaal het.
Malinkcke Botha (3 onderskeidings) en Michaela Devenish (6 onderskeidings) is opgewonde vir hul nuwe hoofstukke na skool.
Willie Vorster en Janco Moolman van Volkies.
Helouise Freeke, Marlo Vorster en Anicah Ellis is bly oor hul punte.
Helouise Freeke, Marlo Vorster en Anicah Ellis is bly oor hul punte.
Volkies se Helouise Freeke en Marlo Vorster is stomgeslaan oor hul punte. Foto: Wouter Pienaar.
Volkies se matriek wag om hul punte te kry.
Marcelle Cunningham en Carla van der Walt.
Gimmies se Claudine de Klerk, Johanli Human, Ilané Herbst, Geneveive Bosch en Isabella Fourie deel die vreugde van hul punte.
Cameron Charslund en Jonathan Eybers gaan altwee vanjaar by die NWU studeer.
Hermanus Steyn (7 onderskeidings), Annamarie Steyn, Zjaan Jansen van Rensburg, Zandelee Jansen van Rensburg (5 onderskeidings) en Gerrit Jansen van Rensburg.
Celeste Titus en Zoë Eiman
Zoë Eiman lees haar uitslae.
Nadia Gouws van Gimmies is in die wolke oor haar uitslae.
Nicholas en Marlizé du Plooy is deel van ‘n vierling matrieks by Gimmies.
Mikayla Muller, Anica Swart en Danelle Goedhals.
Ntlantla Tlhapi, Werno Foit en Oratile Kobue is opgewonde om klaar met skool te wees.
André Strydom en Nico Steyn van Gimmies.
Gimmies se Rika Goede het 10 onderskeidings behaal. Hier is sy met haar trotse ouers Roelien en Hennie Goede.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.
wouterpienaar01
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.