Local newsNews
Brandstof daal moontlik weer
Die brandstofpryse word volgende week Woensdag aangepas.
Daar sal na verwagting moontlik ‘n 94c/l vir Petrol 95, ‘n 86c/l vir Petrol 93 en ‘n 76c/l vir Diesel verlanging volgende week plaasvind.
Dit sal die vierde keer in ‘n ry wees wat bradstofpryse daal.
Die Automobiel-Assosiasie (AA) voorspel dat die pryse van brandstof volgende week aansienlik sal daal.
“Die rede hiervoor is die versterking van die rand teenoor die dollar in middle Augustus. Daar is ook ‘n aansienlike daal in die internasiionale olieprys,” het die AA Vrydag gesê.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



