CommunityEntertainmentLocal newsNewsNewsSchools

Senior revue van Laerskool Mooirivier: ‘n Kunstige sukses

Laerskool Mooirivier het op 17 Oktober 2024 'n onvergeetlike senior revue in die NWU Sanlam Auditorium aangebied, met ongeveer 600 leerders van graad 4 tot 7.

Op 17 Oktober 2024 het Laerskool Mooirivier ‘n onvergeetlike senior revue in die NWU Sanlam Auditorium om 18h00 aangebied.

Hierdie jaar het +-600 leerders van graad 4 tot graad 7 deelgeneem aan die skouspelagtige massa revue, met Juffrou Esmie as die regisseur van die produksie. Juffrou Esmie het met groot passie gesê: “Dit is vir my ‘n voorreg om met sulke talentvolle leerders te werk.” Hulle harde werk en toewyding was sigbaar op die verhoog en hierdie konsert was vir menige toeskouer ‘n onvergeetlike ervaring. Die soliste en karakters is slegs uit graad 6 en 7 verkies, wat die vertoning ‘n unieke heuglike “flair” gegee het.

Juffrou Esmie het voortgegaan: “Ek is so trots op wat ons saam bereik het. Dit is nie net ‘n geleentheid om met die leerders se talente te spog nie, maar ook’ n geleentheid om saam te groei, te leer en te ontdek!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Jade Sateria

I am Jade Sateria, a seasoned journalist with expertise in investigative reporting, feature writing, and multimedia storytelling. My skills include in-depth research, compelling narrative creation, and data analysis. I have 6 years of experience in journalism, social media marketing and developing communications paradigm.

Related Articles

Back to top button