Local newsNewsNews

Gesin in nood na brand

'n Gesin van vyf het alles in 'n brand verloor

‘n Gesin het Dinsdagaand omstreeks 20:00 alles verloor na hulle huis in Gabru-straat in Bailliepark afgebrand het.
Die plaaslike brandweer was op die toneel om die brand onder bedwang te bring, maar die gesin van vyf het niks meer oor nie. Dit is nog onbekend wat die brand veroorsaak het.
Die gemeenskap het kort na die nuus ‘n beroep op inwoners gedoen om die gesin by te staan.

Die onmiddellike behoefte is:
klere, kospakkies, toiletware, handdoeke, ‘n haardroër en beddegoed.

Indien u hierdie gesin kan help, skakel Rykie op 0721338480 of
Clinton op 072 7448540.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button