Local newsNewsNews

Man ernstig beseer nadat hy deur taxi raakgery is in Peter Mokaba

’n Fietsryer is met ernstige beserings hospitaal toe geneem nadat ’n minibus-taxi hom op die hoek van Peter Mokaba- en Mareestraat in Potchefstroom getref het. Die polisie ondersoek die voorval.

‘n Man wat vermoedelik in sy 40s is, is met ernstige beserings na ‘n plaaslike hospitaal geneem vir behandeling.

Dit nadat hy deur ‘n minibus taxi raak gery is. Die ongeluk het omstreeks, 08:20 op 14 Julie op die hoek van Peter Mokaba en Maree straat gebeur. Nooddienste was op die toneel.

Die presiese oorsaak van die ongeluk is nog onbebekend maar die polisie was ook op die toneel om verdere ondersoek in te stel.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button