Local newsNewsNews
Brandverbod vir Potchefstroom ingestel
Potchefstroom Brandbeskermingsvereneging het as gevolg van uiterste brandgevaar, 'n verbod op oop vure geplaas.
‘n Brandverbod vir Potchefstroom is Vrydag deur Potchefstroom Brandbeskermingsvereneging (PBBV) tot verdere kennisgewing ingestel.
As gevolg van uiterste brandgevaar, is alle oop vure streng verbode. Dit sluit in braai, kamp vure, verbranding van asgate en enige ander tiepe oop vuur.
Moenie sigaretstompies stort nie. Vermy die gebruik van masjinerie wat vonke kan veroorsaak in droë velde.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



