Local newsNewsNews
Veldbrand langs N12 vlam weer op
Nooddienste is tans op die toneel en veg om die brand onder beheer te bring.
‘n Veldbrand langs die N12 in die rigting van Klerksdorp, het weer op 12 Augustus vlamgevat nadat ‘n onophoudelike poging aangewend is om dit onder beheer te bring.
Die Working on Fire-helikopter is gister, 11 Augustus na die toneel ontplooi om te help om die vuur te blus.
Ten spyte van alle pogings, het die brand vandag weer begin brand. Verskeie noodspanne is tans op die toneel.
Kyk na die fotos hier:




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



