Local newsNewsNews

Gemeenskaps Polisiërings Forum ryk hand na SAPD

Die doel van die skenking is om die polisie in Potchefstroom in hulle stryd teen misdaad te ondersteun.

Die Gemeenskaps Polisiërings Forum het ‘n hand van ondersteuning na SAPD uitgereik deur vir hulle flitsligte te skenk. Die doel daarvan is om hulle in hulle stryd teen misdaad te ondersteun.

Tydens ‘n onlangse Gemeenskaps Polisiërings Forum vergadering het die VF+ 10 herlaaibare hand soekligte aan die GPF voorsitter oorhandig. Die voorsitter sal die goedere aan die onderskeie Polisie eenhede oorhandig, wat dit met vrug kan gebruik.

Mnr. Herman Steyn het ook namens die Forum en SAPD sy dank uitgespreek teenoor die VF+ vir ‘n nodige en handige skenking.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button