Local newsNewsNews
Potchefstroomse Mannekoor gaan met Lam van God-optrede bekoor
Toegang is gratis vir hierdie optrede by die NG Kerk Potch-Noord op Sondag, 22 Maart.
Die Potchefstroomse Mannekoor berei ‘n program voor met hartroerende mooi gewyde liedere vir die Paasseisoen hierdie Sondag, 22 Maart by die NG Kerk Potch-Noord in Silverstraat. Daar is orrel, fluit en viool asook die mannekoor van Carletonville wat kom saamsing.
Toegang is gratis, met kollekte by die deure.

Tyd: 15:30 – 16:30
Plek: NG Kerkgebou Potch-Noord in Silverstraat.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



