Local newsNewsNews
Laagwaterbrug by Trimpark oorspoel
Inwoners word gemaan om alternatiewe roetes te gebruik.
Die laagwaterbrug in Retiefstraat, naby die Trimpark, het Donderdag 26 Maart begin oorspoel en was Vrydag 27 Maart steeds onder water.
Groot dele van die terrein by die Trimpark is ook oorstroom, wat die gebied feitlik ontoeganklik maak. Die brug bly tans onbegaanbaar en inwoners word gemaan om alternatiewe roetes te gebruik aangesien dit nie veilig is om deur die water te ry nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



