Potchefstromers word uitgenooi om hulle gunsteling slaggat tot die beste van hulle vermoë te versier en dan ‘n foto daarvan na tania@mooivaal.co.za te stuur om ‘n kans te staan om Potchefstroom Herald se slaggat van die jaar-kunskompetisie te wen. Die wenner sal R100 000 kontant wen.
Pieter Marais, een van die direkteure van Potchefstroom Gimnasium se G-Arté Kunste ondersteunersklub, moedig mense aan om deel te neem aan hierdie kompetisie in orde om kuns en die regmaak van slaggate te bevorder.
Maak seker jy lees die bepalings en voorwaardes voordat jy inskryf.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



