“Slaggat-kunsprojek” is April-gekkegrap
April Fools!

Die “Slaggat-Kunsprojek” is net ‘n grappie en is nie deel van die waarheid nie. Ons is dankbaar vir ons lesers wat inskrywings ingedien het of die kompetisie bevraagteken het.
Die Herald onderneem om soos gewoonlik oor diensleweringskwessies te skryf en tot die gemeenskap se diens te staan.
Die Herald neem sy verantwoordelikheid as ’n betroubare nuusbron ernstig op. Ons verbintenis bly by akkurate en etiese joernalistiek wat ons lesers en ons gemeenskap dien.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



