KR002353

PH183 – KENNISGEWING AAN KREDITEURE & DEBITEURE BOEDEL WYLE: TSAGAE SAMUEL JOHN SEERI DATUM VAN DOOD: 23 June 2025. Krediteure en debiteure in die bovermelde boedel word hiermee versoek om hulle eise teen die boedel in te dien en hulle skulde te betaal binne dertig (30) dae vanaf datum van publikasie hiervan. GEDATEER te POTCHEFSTROOM op hierdie 16de DAG VAN Maart 2026, JJOHANNES HENDRIK HORN, JOHAN HORN & ASSOCIATES INCORPORATE, WOLMARANS STREET 78, POTCHEFSTROOM TEL: (018) 293 1133, E-MAIL: info@jhprok.co.za Verw: J HORN/CR/SEERI

Reference Number: KR002353

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button