Die SA Ope atletiekkampioenskap wat Saterdag op die Puk-McArthur Stadion plaasgevind het, kon nie aan die gang kom nie.
Die byeenkoms is nie goed deur die publiek ondersteun nie en die atmosfeer was dood. So stil was dit dat dit soms geklink het of die bosduiwe met hulle gekoer die atlete aangemoedig het. Sentraal Noordwes se atlete het plek-plek goed gevaar.
Van die belangrikste uitslae is: Vroue: 800m Caster Semenya: 2:04.58, HS: Bianca Erwee: 1.80, 400m: Rorisang Ramonye: 53.52, DG: Hanri du Preez: 3808. Mans: 80-0m: Jacob Rozani: 1:46.91, DG: Ruan Murray: 53.10,
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



