Photo GalleriesSportSportSports Galleries

Volkies klop Gimmies in T20-stryd

Volkies se Eerste Krieketspan het Gimmies se Eerstes vanmiddag (18 Februarie 2016) op Volkskool se velde met 7 lopies in ‘n Coca-Cola  T20 wedstryd geklop. Robert de Villiers en Cobus Crowther en Vincent Viljoen (4 vangskote) was die staatmakers vir Volkies. Volkies het eerste gekolf en 136/9 in hulle 20 boulbeurte gemaak. Gimmies kon net 129/7 …

Volkies se Eerste Krieketspan het Gimmies se Eerstes vanmiddag (18 Februarie 2016) op Volkskool se velde met 7 lopies in ‘n Coca-Cola  T20 wedstryd geklop. Robert de Villiers en Cobus Crowther en Vincent Viljoen (4 vangskote) was die staatmakers vir Volkies.

Volkies het eerste gekolf en 136/9 in hulle 20 boulbeurte gemaak.

Gimmies kon net 129/7 in hulle 20 boulbeurte maak.

Hierdie wen is uitstekend vir Volkies se selfvertroue voor hulle Finsburyliga kragmeting teen Gimmies hierdie Saterdag op Gimmies se velde.

Lees die volledige krieket uitslae in volgende week se Herald.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button