SportSport

Bert’s Bricks Klubrun gaan een vir die boeke wees

Die jaarlikse Berts Bricks 5, 15 en 32 km padwedloop vind eerskomende Saterdag, 7 Mei vanaf die Potchefstroom Dam Ontspanningsoord plaas. Die wegspring vir die 15 km en 32 km is 7:00 en die 32 km stappers spring reeds om 6:30 weg. Daar is ook ‘n “fun run” van 5 km wat om 7:05 wegspring. …

Die jaarlikse Berts Bricks 5, 15 en 32 km padwedloop vind eerskomende Saterdag, 7 Mei vanaf die Potchefstroom Dam Ontspanningsoord plaas. Die wegspring vir die 15 km en 32 km is 7:00 en die 32 km stappers spring reeds om 6:30 weg.

Daar is ook ‘n “fun run” van 5 km wat om 7:05 wegspring. Die inskrywings vind van 05:45 die oggend by die wegspringpunt plaas. Daar is kategorie pryse en medaljes vir al die deelnemers.

Die 32 km kos R80, 15km – R60 en die 5km is R30. As jy nie ‘n 2016 lisensienommer vir die 15 km en 32 km wedlope het nie, moet jy ’n tydelike lisensienommer teen R30 koop. Vir navrae kontak Theo Coetzee by 083 538 3162 of PC Meyer by 082 923 0014.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button