SportSport
Ferdies se netbalspanne kook in Monsantoliga
Ferdies het deelgeneem aan die Monsanto Klein-skole liga wat die volgende skole insluit: Bloemhof, Christiana, Koster, Orkney, Sannieshof, Stella en Swartruggens. Die dogters het uitstekend presteer en beeld weekliks hulle talent op die netbalbane uit. Die o.15-span is tans onoorwonne in die toernooi. Drie van Ferdies se spanne speel Saterdag, 28 Mei in die semi-finaal …

Ferdies het deelgeneem aan die Monsanto Klein-skole liga wat die volgende skole insluit: Bloemhof, Christiana, Koster, Orkney, Sannieshof, Stella en Swartruggens.
Die dogters het uitstekend presteer en beeld weekliks hulle talent op die netbalbane uit.
Die o.15-span is tans onoorwonne in die toernooi. Drie van Ferdies se spanne speel Saterdag, 28 Mei in die semi-finaal wat in Koster plaasvind.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



