SportSport
Skopboksers hou Noordwes se naam hoog
Mighty Warrior se skopboksers het puik vir Noordwes presteer by die SAKA-kampioenskappe vanjaar. Van links na regs: Aldo Burger, Franco van Niekerk (silwer), Hein Pavier (goud en silwer, senior), Chané Bester (silwer) en Mickey Cloete (brons). Luan Coetzee (silwer) was afwesig met die neem van die foto. Chané en Franco is ook gekies vir die …

Mighty Warrior se skopboksers het puik vir Noordwes presteer by die SAKA-kampioenskappe vanjaar. Van links na regs: Aldo Burger, Franco van Niekerk (silwer), Hein Pavier (goud en silwer, senior), Chané Bester (silwer) en Mickey Cloete (brons). Luan Coetzee (silwer) was afwesig met die neem van die foto. Chané en Franco is ook gekies vir die Junior SA-span wat na Ierland toe gaan vir die WAKO Junior Wêreldkampioenskappe wat vanaf 27 Augustus tot 3 September vanjaar plaasvind.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



