
Batsile Gidion Basnere het ‘n nuwe rekord tydens die 2016 SANDF kampioenskappe behaal toe hy ‘n graskarp van 10.86 kilogram uit die water by Bloemhof Dam getrek het. Basnere het dié vis op Schalk van Breda se mieliebom gevang.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




