Photo GalleriesSportSportSports Galleries

Stokke klap weer by die Buiteklub

Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by Potchefstroomse Buiteklub gehou *Op Woensdag 22 Junie is ‘n Bonus Bogey kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Chris Cronje met +3 2e – Henri Swanepoel met +2 3e – Rob Schoeman met +2 *Op Vrydag 24 Junie is ‘n gholfdag ten bate van Pro Care gehou. Die …

Verskeie gholfkompetisies is die afgelope week by Potchefstroomse Buiteklub gehou

*Op Woensdag 22 Junie is ‘n Bonus Bogey kompetisie aangebied. Die wenners was:

1e – Chris Cronje met +3

2e – Henri Swanepoel met +2

3e – Rob Schoeman met +2

*Op Vrydag 24 Junie is ‘n gholfdag ten bate van Pro Care gehou. Die formaat was ‘n IPS en die wenners was:

1e – Jurie Fritz met 42 punte

2e – Barry Stoop met 41 punte

3e – Mike Muller met 41 punte

*Ocean Basket het die IPS-kompetisie op Saterdag, 25 Junie geborg. Die wenners was:

1e – Johann Esterhuyse met 41 punte

2e – Aubrey Beckley met 39 punte

3e – Fanie Laubscher met 39 punte

Kyk die foto’s hier van Ocean Basket se IPS-kompetisie: (fotograaf: Wouter Pienaar)

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button