Photo GalleriesSportSportSports Galleries

Jong Luiperds slag Griffons af op die Fanie

Die 0.19 Luiperdsspan het in die NWU-Puk Uitnodigingsweek vandag (Donderdag, 30 Junie) gemaklik met die Griffons se o.19-span klaargespeel. Die Luiperds het kringe om hul opposisie gehardloop en met 57-19 gewen op die Fanie du Toit Sportgronde. Divan Saaiman, Riaan Scheepers,Gert Steyn, Lukie Pieterse, JM du Plooy, Edrich Cronjé, Wilhelm van der Merwe, Jaco Schoeman …

Die 0.19 Luiperdsspan het in die NWU-Puk Uitnodigingsweek vandag (Donderdag, 30 Junie) gemaklik met die Griffons se o.19-span klaargespeel. Die Luiperds het kringe om hul opposisie gehardloop en met 57-19 gewen op die Fanie du Toit Sportgronde.

Divan Saaiman, Riaan Scheepers,Gert Steyn, Lukie Pieterse, JM du Plooy, Edrich Cronjé, Wilhelm van der Merwe, Jaco Schoeman en Don-Juan Stewart het vir die Luiperds gedruk.

Die haker André Bezuidenhout sowel as die slot, Lukie Pieterse het albei doelskoppe oorgeklits – iets wat hulle spanmaats baie geniet het. Losskakel, Cronjé het met drie doelskoppe geslaag.

Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button