SportSport

Promosa Hengelklub katrol lekker op Jeugdag

Promosa Hengelklub het op Jeugdag, 16 Junie, ‘n feestelike visvangkompetisie by Poortjiedam in Promosa aangebied. Martiens Diedericks het die eerste prys en die gelukkige trekking gewen met Malcolm Lewis wat die tweede prys gewen het. “Ek wil graag vir almal dankie sê wat die dag ’n sukses gemaak het. In besonder vir Boeremark vir die …

Promosa Hengelklub het op Jeugdag, 16 Junie, ‘n feestelike visvangkompetisie by Poortjiedam in Promosa aangebied.
Martiens Diedericks het die eerste prys en die gelukkige trekking gewen met Malcolm Lewis wat die tweede prys gewen het.
“Ek wil graag vir almal dankie sê wat die dag ’n sukses gemaak het. In besonder vir Boeremark vir die braaipakke, sowel as Fish & Camp wat die gelukkige trekking geborg het,” het Lavern Lakay van die Promosa Hengelklub, gesê.

mosa Hengelklub het op Jeugdag (16 Junie) 'n suksesvolle visvangdag by Poortjiedam in Promosa aangebied.
mosa Hengelklub het op Jeugdag (16 Junie) ‘n suksesvolle visvangdag by Poortjiedam in Promosa aangebied.
Kyk net hier! Dylan Adams staan met die vis wat Martiens Diedericks gevang het. Diedericks het 'n eerste prys vir sy vangs ingekatrol.  Foto’s: Verskaf
Kyk net hier! Dylan Adams staan met die vis wat Martiens Diedericks gevang het. Diedericks het ‘n eerste prys vir sy vangs ingekatrol. Foto’s: Verskaf

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button