Photo GalleriesSportSportSports Galleries

Foto’s: Gimmies se eerstes kry weer die beter van Volkies in NW-finaal

‘n Vaardige boulvertoning met die bal en ‘n honderd lopie venootskap tussen Rinus Prinsloo en Jaco Schoeman het Gimmies se eerstespan die ammunisie gegee om Volkies vandag (15 Oktober) in die Noordwes krieketfinaal met drie paaltjies te klop. Volkies het eerste gekolf en is almal vir 215 uitgeboul. Gimmies bereik die teiken met 218/7. Cobus …

‘n Vaardige boulvertoning met die bal en ‘n honderd lopie venootskap tussen Rinus Prinsloo en Jaco Schoeman het Gimmies se eerstespan die ammunisie gegee om Volkies vandag (15 Oktober) in die Noordwes krieketfinaal met drie paaltjies te klop.

Volkies het eerste gekolf en is almal vir 215 uitgeboul. Gimmies bereik die teiken met 218/7. Cobus Crowther was Volkies se uitstekende bouler met 5 paaltjies wat amper vir Volkies hoop gegee het.

Lees die volledige verslag in hierdie week se Potchefstroom Herald om meer te lees wat die sterre van vandag se wedstryd gesê het.  

Kyk die fotos hier. Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button