NWU Pukke se eerstes bly onoorwonne in Premierliga met wen teen Vaal Reefs
Die vyfde ronde van die Senwes Premier 50-beurt klub krieketliga is verlede Saterdag (22 Oktober) gehou. Hier is ‘n opsomming van die afgelope naweek se wedstryde: Impala Precrete I teen Klerksdorp Travelers I (op Olympia Park) Wedstryd het uitgereën. Potch Dorp I teen Ibbies (op Witrand Oval) Ibbies het die loot gewen en besluit om …

Die vyfde ronde van die Senwes Premier 50-beurt klub krieketliga is verlede Saterdag (22 Oktober) gehou.
Hier is ‘n opsomming van die afgelope naweek se wedstryde:
Impala Precrete I teen Klerksdorp Travelers I (op Olympia Park)
Wedstryd het uitgereën.
Potch Dorp I teen Ibbies (op Witrand Oval)
Ibbies het die loot gewen en besluit om te boul.
Potch Dorp I 242/6 in 50 beurte
Ockert Gericke 62 (van 134 balle), M du Preez 58 (van 47 balle), Rohan Kruger 54 (van 80 balle), Schalk Marx (10-3-39-3).
Ibbies 242/8 in 50 beurte
Schalk Steyn 66 (van 96 balle), Bradley Lynch 55 (van 78 balle), Bredell Wessels 51* (van 44 balle), Stefan Gericke (10-3-24-3), Cobus Crowther (8-0-49-2).
Wedstryd gelykop.
Vaal Reefs teen NWU Pukke (op Victory Park)
Vaal Reefs het die loot gewen en besluit om te boul.
NWU Pukke 276/4 in 50 beurte
Rupert Viljoen 136 (van 135 balle), Hanco Olivier 94 (van 135 balle), Pieter Pretorius (7-1-34-2).
Vaal Reefs 201/10 in 38.5 beurte
Pieter Joubert 42 (van 42 balle), Elmar Deysel 34 (van 42 balle), CJ Ferreira 34 (van 45 balle), Tsepo Seroalo (7-1-20-3), Henning du Plooy (6.5-0-40-3),
Jovaun van Wyngaard (7-1-36-2)
NWU Pukke wen met 75 lopies
Lichtenburg teen Ikageng (op Lichtenburg H/S Oval)
Lichtenburg het die loot gewen en besluit om te kolf.
Lichtenburg 290/7 in 50 beurte
Ruan Pretorius 89* (van 70 balle), Muhammed Suliman 46 (van 84 balle), Goolam Bhayat 35 (van 27 balle), Findo Mdiza (10-2-50-3).
Ikageng 14/9 in 6 beurte
Alwyn Hanekom (3-1-3-5), Ryan Schroeder (3-1-10-4).
Lichtenburg wen met 276 lopies
Taurus teen Potch Dorp II (op NWU Puk Oval)
Potch Dorp II het die loot gewen en besluit om te kolf.
Potch Dorp II 163/10 in 36.2 beurte
Dicka Venter 41 (van 36 balle), Armand Strydom 37 (van 68 balle), Robben Mpholo (5-1-22-3), Tommy le Roux (6.2-1-31-3).
Taurus 164/4 in 24.5 beurte
Kellerman Lubbe 43 (van 37 balle), Coetzee Smit 38 (van 31 balle), Armand Strydom (7-0-32-3).
Taurus wen met 6 paaltjies
Wedstryde vir die komende naweek 29 Oktober 2016 is soos volg:
Premier liga: Potch Dorp II teen Klerksdorp Travelers I op Witrand, Ikageng teen Taurus op Mohadin, NWU Pukke teen Lichtenburg op Puk Oval, Ibbies teen Vaal Reefs op Ibbies en Impala Precrete I teen Potch Dorp I op Olympia Park se veld.
Promosie liga: Klerksdorp Travelers II vs Vaal Reefs II op Ou Markotter, Potch Defence teen Puk Fivers op Stapelberg, Merafong City teen Ramblers op Fochville en Puk Dolfyne teen Impala Precrete II op Puk Soccer Oval.



