SportSport
Potchefstroom Swemklub weer Noordwes se beste
Potchefstroom Swemklub is vir die derde agtereenvolgende jaar as algehele wenners van die Noordwes Kortbad kampioenskappe in Pecanwood aangewys, ten spyte van die feit dat verskeie top mansswemmers nie vir die gala beskikbaar was nie. Die finale punte was: Potchefstroom Swemklub – 3083 NWU – 2951 Harties Reflections – 2717 Rustenburg Otters – 2614 Matlosana …
Potchefstroom Swemklub is vir die derde agtereenvolgende jaar as algehele wenners van die Noordwes Kortbad kampioenskappe in Pecanwood aangewys, ten spyte van die feit dat verskeie top mansswemmers nie vir die gala beskikbaar was nie.
Die finale punte was:
- Potchefstroom Swemklub – 3083
- NWU – 2951
- Harties Reflections – 2717
- Rustenburg Otters – 2614
- Matlosana – 1994
Die top vyf vrouespanne was:
- 1ste: Potchefstroom Swemklub
- 2de: Harties Reflections
- 3de: Rustenburg Otters
- 4de: NWU
- 5de: Pecanwood College
Die top vyf mansspanne was:
- 1ste: NWU
- 2de: Matlosana
- 3de: Rustenburg Otters
- 4de: Harties Reflections
- 5de: Potchefstroom Swemklub
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



