SportSport

Meestersatleet wen dubbel goue medaljes

Die Vrystaat Meestersbyeenkoms is op 12 November gehou. Carmen Meyer (V40) het ’n 1ste plek in die 800m en die 400m behaal. Dié byeenkoms was die tweede vir die nuwe seisoen. Die seisoen word in Februarie volgende jaar voortgesit en daar is hoop vir vele PB’s, met haar afrigter Derek van Rensburg wat haar baie …

Die Vrystaat Meestersbyeenkoms is op 12 November gehou. Carmen Meyer (V40) het ’n 1ste plek in die 800m en die 400m behaal. Dié byeenkoms was die tweede vir die nuwe seisoen. Die seisoen word in Februarie volgende jaar voortgesit en daar is hoop vir vele PB’s, met haar afrigter Derek van Rensburg wat haar baie goed ondersteun.

Carmen Meyer
Carmen Meyer

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button