SportSport
Plaaslike atlete durf die pieke aan
Atlete van Gauteng, Vrystaat en Sentraal NW het die afgelope naweek deelgeneem aan die hoogste myl wedloop in Afrika. Die wedloop was 3010 meter bo seevlak. Danell du Plessis, Gronighan Grobler en meesters atleet Carmen Meyer. Volgens Meyer was dié wedloop ‘n Wonderlike ervaring, waar suurstof ‘n probleem weens die seevlak was, maar hul steeds …
Atlete van Gauteng, Vrystaat en Sentraal NW het die afgelope naweek deelgeneem aan die hoogste myl wedloop in Afrika. Die wedloop was 3010 meter bo seevlak. Danell du Plessis, Gronighan Grobler en meesters atleet Carmen Meyer. Volgens Meyer was dié wedloop ‘n Wonderlike ervaring, waar suurstof ‘n probleem weens die seevlak was, maar hul steeds aangehou het om die wedloop te kon voltooi.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



