Photo GalleriesSportSportSports Galleries
23 rekords spat tydens Ferdies se interhuis
Ferdies se atlete is gereed vir die 2017 atletiekseisoen. Tydens die interhuis is daar 23 rekords verbeter. Die volgende uitstekende atlete het rekords verbeter: Janco Malan- diskus Pierre Joubert – hoogspring Alyssa Manders – gewigstoot, 100m en 200m wedlope Nathan van der Linde – gewigstoot Marnelle Leibrandt – driesprong Shaun Harper – driesprong Anke Jonker …
Ferdies se atlete is gereed vir die 2017 atletiekseisoen. Tydens die interhuis is daar 23 rekords verbeter.
Die volgende uitstekende atlete het rekords verbeter:
- Janco Malan- diskus
- Pierre Joubert – hoogspring
- Alyssa Manders – gewigstoot, 100m en 200m wedlope
- Nathan van der Linde – gewigstoot
- Marnelle Leibrandt – driesprong
- Shaun Harper – driesprong
- Anke Jonker – spiesgooi
- Lionel Moss – spiesgooi
- Stephan Bezuidenhout – spiesgooi
- Chane Coetzee – 100m en 400m wedloop
- Thami Yona – 200m wedloop
- Dawina Fransman – 200m wedloop
- Tiaan Bell – 200m en 400m wedlope
- Karli Beukes – 400m wedloop en 90m hekkies
- Leandri Marais – 400m wedloop en 1500m
- Langafstande: William Sireko – 400m en 1500m wedlope
Leandri Marais (Senior Victrix Ludorum), Eddie Engles en Nhlanhla Faku (Senior Victor Ludorums), Karin Kooij en Karli Beukes (Junior Victrix Ludorums) en Tiaan Bell (Junior Victor Ludorum), was die top atlete.
Ferdies sien met groot verwagting uit na die Kleinskole Interhoër wat op 17 Februarie in Potchefstroom aangebied word
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!










