SportSport
Vier plaaslike swemmers blink uit by interprovinsiale gala
Die Noordwes Suid-streek het die IP-gala wat verlede Saterdag by Potchefstroom Dam se swembad plaasgevind het, gemaklik gewen. Vier swemmers van die NW Suid-span het rekords verbeter. Hulle is die volgende: Lucinda Kleynhans (NWU Swemklub met afrigter Marike van Oort. Item: 50m borsslag vir vroue 19 – 30 jaar Scarlett Botes (Potchefstroom Swemklub). Item: 50m …

Die Noordwes Suid-streek het die IP-gala wat verlede Saterdag by Potchefstroom Dam se swembad plaasgevind het, gemaklik gewen. Vier swemmers van die NW Suid-span het rekords verbeter. Hulle is die volgende:
- Lucinda Kleynhans (NWU Swemklub met afrigter Marike van Oort. Item: 50m borsslag vir vroue 19 – 30 jaar
- Scarlett Botes (Potchefstroom Swemklub). Item: 50m borsslag vir vrouens sewe jaar
- Idelé du Toit (Potchefstroom Swemklub). Item: 400m vryslag vir vrouens 14 jaar
- Chazél Orton. Item: 400m vryslag vir vrouens 12 jaar.
Hier onder is die finale punte van die verskillende spanne:
Algehele spanuitslae:
- Noordwes Swem Suid-distrikte: 1768
- Noordwes Swem Noord-distrikte: 1443, 5
- Noord-Kaap: 1274
- Fezile Dabi: 760,5
Algehele damesuitslae
- Noordwes Swem Suid-distrikte: 897
- Noordwes Swem Noord-distrikte: 753
- Noord-Kaap: 544
- Fezile Dabi: 308
Algehele mansuitslae:
- Noordwes Swem Suid-distrikte: 851
- Noord-Kaap 714
- Noordwes Swem Noord-distrikte: 662,5
- Fezile Dabi: 438,5’
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

















